EasyKleen

Home

Industries

Uses

Order Online

Contact

 

User comments:

" I use it at my carwash - works great - client thinks cars was polished " Marc - Spitskop Carwash Bloemfontein

" Fantastic product - had sticker glue on top, sprayed on and rubbed...totally off. Awesome spot remover on linen, even old stains,,, removes with no effort. Mould.....so easy to remove and not harmful to use for my staff " The Villa Guest House Bloemfontein

"Dit werk baie goed. Kan aanbeveel " Janmar Guest House Bloemfontein

"Baie tevrede!! Gebruik by altwee gastehuise en dit werk soos 'n bom! " Adelante Guest House Bloemfontein

" Gebruik Easykleen om al die voertuie te valet - gebruik niks anders weer nie! " Brandwag Carwash Bloemfontein

" I was am overly impressed and shocked at the results of the cleaning agent - its a FANTASTIC product ! " Monieb - Bellville CT

"Venita ek is baie tevrede met die produk,my wasgoed het ek met min moeite gewas,ek het nie baie gevryf, Eks baie tevrede,sal defenitief weer by jou koop! Die beste cleaner wat ek nog gebruik het! " Anita - Kimberley

" Venita - Dis moeilik om jou vertroue in die resultate van n  nuwe produk te plaas.Oor die vakansie het ek en my Ma die nuwe produk EasyKleen gebruik.Dit kan vir verskeie skoonmaak doeleindes gebruik word en die resultate is  belowend.Dit werk regtig goed en maak skoonmaak makliker.Ek sal julle beslis aanraai om dit te koop." Nicole - Groblershoop

" EasyKleen is 'n uiters en besonderhede produk. Dit doen wonders! Ek sal julle aanraai om dit ook te probeer - dit is die beste wat jy kan kry. Alles in een! "   Jenna - Upington

" Ek het amper die hemp in garage weggegooi en het besluit om EasyKleen te probeer en siedaar - lyk weer soos nuut! " Venita - Groblershoop

" Die produk werk regtig en dit laat die vertrekke vars en skoon ruik " Francis Barties - Groblershoop

" EasyKleen is one of the best all purpose degreasers and cleaner I have ever used, from showers to carwash - it out performs any product I have used in 20 years. Keep up the good work guys! " Les Reynecke - Bloemfontein